Omgeegroepe
Wie is Ons
Ons Span
Ons Jeug
Omgee
Weeklikse gesprekke vir gebruik in die omgeegroepe en Bybelstudies.
Laai dit gerus af om voor te berei of vir gebruik in persoonlike Bybelstudie of die geloofsgesprek in die huis.
Het jy die behoefte om nader te behoort? Sluit dan aan by een van die gemeente se talle omgeegroepe!
Indien jy sou belangstel, skakel asseblief die kerk kantoor of kontak ons op die “skakel ons” bladsy; sluit in : Naam, Van, Ouderdom en Gesinsprofiel (huwelikstatus, kinders, kinders se ouderdom).
Indien jy ‘n behoefte vir ‘n nuwe omgeegroep sien, of as leier wil optree, sluit dit in by die boodskap.