Voetspore in die Stad 

voetspore in die stad

Kerkwees in die groot stad Johannesburg bied ‘n wonderlike geleentheid om spore van liefde, sorg en diens op verskillende maniere te trap. Randburg se lidmate glo dat elkeen gestuur is om iewers iets van Jesus sigbaar te maak. Die Voetspore gids vertel meer van al die geleenthede wat bestaan.

Dienste

Erediens • 09:00

Klein- & Kleuterkerk • 09:00

Groepe

Jeuggroepe • elke Sondag

Omgeegroepe • elke 2 Weke

Jongwerkendes • Woensdae 19:00

Met die Woord

Woensdae 09:30 en 19:00

Ons Waardes

wat aan ons doel, betekenis en rigting gee

Groei Dieper

Ons leeftyd se uitdagings vra van Christene nuwe erns met groei in die geloof … om meer toegerus elke dag as Christene te leef…

Lees meer>>

gered om te behoort

Behoort Nader

“When we believe in Christ, God becomes our Father, we become His children, and the church becomes our spiritual family.”  Rick Warren.

Lees meer>>

geroep om te dien

Dien Verder

Ons unieke plek in die stad noodsaak lidmate se besef van hulle waarde vir God om deur Sy kerk die wêreld waarin ons woon te dien.

Lees meer>>

Vind Ons